Ons boekeredakteur krap kop oor kommunikasie en misverstand, rol nuwe woorde op haar tong en vertel jou van ons vermaaklike laaste twee afdelings. Daar is ook 'n gedig om die klankbaan van jou dag te word.
Miskien ontmoet ons mekaar nooit van aangesig tot aangesig nie. Tussen jou en my vloei net woorde. Soos Tracy Chapman sing: Words don’t come easily en soos die Bee Gees gesing het: It’s only words and words are all I have to take your heart away. En N.P. Van Wyk Louw het gemymer oor die heilige, nooit-gehoorde dinge waarvoor die mense huiwer en wat om die grense flikker van sy duister woorde.
Want woorde is ontoereikend en kommunikasie kan lelik skeefloop. Dis veral waar in die eeu van die internet. Sonder stemtoon, intonasie, gesigsuitdrukking of gebaar kan woorde misverstaan word. Op die minuskule skermpie van ’n selfoon kan jou vinger maklik die verkeerde letter druk, wat sake verder kompliseer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Tussen jou en my lê daar ’n woord
Ons boekeredakteur krap kop oor kommunikasie en misverstand, rol nuwe woorde op haar tong en vertel jou van ons vermaaklike laaste twee afdelings. Daar is ook 'n gedig om die klankbaan van jou dag te word.
Deel
Liewe vriend
Miskien ontmoet ons mekaar nooit van aangesig tot aangesig nie. Tussen jou en my vloei net woorde. Soos Tracy Chapman sing: Words don’t come easily en soos die Bee Gees gesing het: It’s only words and words are all I have to take your heart away. En N.P. Van Wyk Louw het gemymer oor die heilige, nooit-gehoorde dinge waarvoor die mense huiwer en wat om die grense flikker van sy duister woorde.
Want woorde is ontoereikend en kommunikasie kan lelik skeefloop. Dis veral waar in die eeu van die internet. Sonder stemtoon, intonasie, gesigsuitdrukking of gebaar kan woorde misverstaan word. Op die minuskule skermpie van ’n selfoon kan jou vinger maklik die verkeerde letter druk, wat sake verder kompliseer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die lewe is ’n asem lank
Die seer verlies van Anastasia de Vries
Terwyl ons mekaar nog herken
Pofadders en ander lastighede
Laat my langs die heidene wandel
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.