Boeregroete en Aweh!

MAANDAG MET MAX

Boeregroete en Aweh!

MAX DU PREEZ skryf oor 'n nuwe poging om die gemeenskappe in Suid-Afrika te klassifiseer. Koalisie-woelinge in Tshwane is een van die dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet

1. Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê die EFF is 'n beter koalisievennoot as die “arrogante” DA. Hy wag nou vir 'n mandaat van sy partystrukture vir sy voorstel dat ActionSA aan die koalisie met die DA en VF Plus in Tshwane onttrek en met die ANC en EFF in koalisie gaan, maar daar is sterk teenstand in die party teen so 'n skuif.

2. Die EFF, nou sans hulle VBS-skandemaker Floyd Shivambu, het hulle stemme by die DA en ander partye s'n gevoeg wat eis dat die president die minister van justisie, Thembi Simelane, afdank nadat sy onregstreeks ook VBS-geld ontvang het. Simelane se verduidelikings Vrydag aan die parlement word deur die DA en nie-regeringsgroepe as onoortuigend beskryf. Pres. Cyril Ramaphosa gaan na verwagting dié week weer op die saak reageer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.