Onthou se laai hoef nie elke keer oopgetrek te word

DINSDAG MET INGRID

Onthou se laai hoef nie elke keer oopgetrek te word

Vir INGRID JONES kan herinnering diep seer inhou en verwoesting saai. Die tyd waarop môreoggend (SA tyd) se TV-debat tussen Kamala Harris en Donald Trump begin, is een van die dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Kamala Harris en Donald Trump het iets gevind waaroor hulle saamstem: Die komende presidensiële debat kan maak of breek vir die verkiesing wees. Die debat vind in die Philadelphia National Constitution Center plaas, word deur ABC News aangebied en begin om 21:00 Dinsdagaand (dit wil sê môreoggend 3:00 Suid-Afrikaanse tyd). Verskeie nuusdienste saai die debat regstreeks en gratis op verskillende platforms uit.

2. Dis net met “mathematical hooliganism" dat mens kan uitkom by 'n jaarlikse koste van R1,3 triljoen vir die staat se omstrede planne vir nasionale gesondheidsversekering, het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gister gesê. Hy wou nogtans nie sê wat die werklike koste gaan wees of waar die geld vandaan gaan kom nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.