1. Terwyl pres. Cyril Ramaphosa onderneem het om môre die Wysingswetsontwerp oor Basiese Onderwys (Bela) te bekragtig, het John Steenhuisen van die DA gewaarsku dat hy sodoende die letter sowel as die gees van die regering van nasionale eenheid in gedrang sal bring. Volgens Steenhuisen het die DA dit tydens onderhandelinge oor die RNE duidelik gemaak dat Bela in die huidige vorm onaanvaarbaar is.
2. Die regering gaan nié die internasionale geregshof om uitstel vra om bewyse in te dien dat Israel volksmoord van die Palestyne in Gaza pleeg nie, het die departement van internasionale betrekking en samewerking (Dirco) gister gesê. Die Israeliese TV-kanaal Kan 11 het vroeër berig dat Suid-Afrika uitstel gevra het omdat die nodige bewyse nie beskikbaar is nie, maar Dirco sê dit sal steeds teen die sperdatum van 28 Oktober gedoen word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG MET ALI
Kom ons gee weer, for zi vife und baby!
ALI VAN WYK reken ‘die klant is koning' is 'n idee so vrot as wat 'n mens ooit sal teëkom. Ook is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Terwyl pres. Cyril Ramaphosa onderneem het om môre die Wysingswetsontwerp oor Basiese Onderwys (Bela) te bekragtig, het John Steenhuisen van die DA gewaarsku dat hy sodoende die letter sowel as die gees van die regering van nasionale eenheid in gedrang sal bring. Volgens Steenhuisen het die DA dit tydens onderhandelinge oor die RNE duidelik gemaak dat Bela in die huidige vorm onaanvaarbaar is.
2. Die regering gaan nié die internasionale geregshof om uitstel vra om bewyse in te dien dat Israel volksmoord van die Palestyne in Gaza pleeg nie, het die departement van internasionale betrekking en samewerking (Dirco) gister gesê. Die Israeliese TV-kanaal Kan 11 het vroeër berig dat Suid-Afrika uitstel gevra het omdat die nodige bewyse nie beskikbaar is nie, maar Dirco sê dit sal steeds teen die sperdatum van 28 Oktober gedoen word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Jou innerlike schweinehund en ‘letting go’
Die ANC se hubris is sy ondergang
Stadig oor die klippe met Steenhuisen
Tweepot-plan kán help om SA meer te laat spaar
Die nuus wat die dorings op die draad sit
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.