Trump versus Harris: Wat dink jý van die debat?

WOENSDAG MET WILLEM

Trump versus Harris: Wat dink jý van die debat?

WILLEM KEMPEN dink die grootbaas van X het nogmaals dié platform misbruik voor gisteraand se debat, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Is dit net Kamala Harris-ondersteuners wat dink sy het gisteraand se debat teen Donald Trump gewen? Sê onderaan wat jy dink.

2. Pravin Gordhan, voormalige minister van openbare ondernemings, is gehospitaliseer, het sy familie gisteraand aangekondig: “Mr. Gordhan is receiving the best available medical care. The family has requested privacy during this difficult time."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.