SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Ek sien ’n eendjie, ’n perdjie, dalk ’n kietie?
Ons boekeredakteur was vroeg uit die vere om Die Debat te volg, en wonder oor woordeskat en wolke. MAX DU PREEZ bring kortliks hulde aan Pravin Gordhan, wat gister oorlede is.
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Ek sien ’n eendjie, ’n perdjie, dalk ’n kietie?
Ons boekeredakteur was vroeg uit die vere om Die Debat te volg, en wonder oor woordeskat en wolke. MAX DU PREEZ bring kortliks hulde aan Pravin Gordhan, wat gister oorlede is.
Deel
Dapper en met onbetwisbare integriteit
PRAVIN GORDHAN was waarskynlik die mens met die meeste integriteit van alle lede van die kabinet sedert 1994. Hy het sy dapper geveg teen apartheid ná 1994 met dieselfde toewyding en energie by die Inkomstediens en later in die uitvoerende gesag opgevolg. Syne was telkens die enigste stem in die ANC wat teen staatskaping en Jacob Zuma se vergrype opgegaan het. Hy was absoluut onkreukbaar. Vir sy familie en vriende, en ek is gelukkig om my een van hulle te kon genoem het, was hy 'n dierbare, interessante man. Mag die herinnering aan sy werk en lewe vir ons 'n inspirasie en 'n seën wees.
– Max du Preez
Ek salueer jou, Moneko!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kom ons gee weer, for zi vife und baby!
Trump versus Harris: Wat dink jý?
Onthou se laai hoef nie oopgetrek te word
Boeregroete en Aweh!
Tussen jou en my lê daar ’n woord
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.