Die heiligheid van kraaie

SALIGE SONDAG

Die heiligheid van kraaie

ANNELIESE BURGESS sê ná hierdie brief mag lesers dink sy is van lotjie getik. Sy deel ook 'n gedig, musiek en 'n paar ander aanbevelings oor wat om te lees en kook.

Goeiemôre 

My gunsteling-voëls op die oomblik is almal swart. Daar is die vlieënde stukkie steenkool wat in die waterbak baljaar – die mikstertbyevanger (maar ek hou van die Engelse naam, fork-tailed drongo). En die swartsuikerbekkie. En die mal gekwetter van die trop swartbekkakelaars wat laat smiddags in die koraalboom saamsweer teen die wêreld. En my geliefde boskraaie, prehistories en geheimsinnig, hulle groot snawels soos onafgewerkte houtsneewerk. Ek hou hulle dop in die lukwartboom, hoe hulle die ronde vrugte soos albasters in hulle snawels rol. Selfbelangrik, maar soms ook effe selfbewus. 

Maar my grootste gunsteling is kraaie. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.