Gaan ons weet as die volgende Josia Thugwane iewers opduik?
WOENSDAG MET WILLEM

WILLEM KEMPEN het nog 'n projek vir minister Gayton McKenzie, en vingers wat na Israel wys ná 'n aantal gekoördineerde ontploffings in Libanon is een van die goed wat jy vandag wil weet.
1. 'n Dollar het gister so min as R17,60 gekos te midde van optimisme op wêreldmarkte dat die Fed vanaand (SA tyd) vir die eerste keer sedert die Covid-pandemie rentekoerse sal verlaag. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal na verwagting môremiddag sy besluit oor plaaslike koerse bekendmaak.
2. Salmaan Moerat sal die Springbokke vir die tweede keer aanvoer wanneer hulle Argentinië Saterdag in Santiago de Estero die stryd aansê. Siya Kolisi kry 'n ruskans, Handré Pollard sal op losskakel uitdraf en Manie Libbok sal die wedstryd op die reserwebank begin. 'n Oorwinning Saterdag sal beteken die Bokke is vir die eerste keer sedert 2019 die wenners van die Rugbykampioenskap...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.