ANNELIESE BURGESS volg haar oupa se voorbeeld en skryf 'n brief sommer net oor die week wat was. Deel daarvan was Etienne van Heerden se Veldsoirée. En daar is aanbevelings oor podsendings, wat om te lees en 'n gedig.
Ek groet vanoggend uit Cradock. Nou genaamd Nxuba. Who knew?
My Oupa Harold het elke Sondagaand van sy lewe briewe geskryf. Vir sy drie kinders wat nie op Indwe gewoon het nie. Ek het ook gereeld briewe gekry. Afgelewer by my universiteitskoshuis op Stellenbosch. En later by my woonstel in die Kaap...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG
Die lakens ruik na son en strykyster
ANNELIESE BURGESS volg haar oupa se voorbeeld en skryf 'n brief sommer net oor die week wat was. Deel daarvan was Etienne van Heerden se Veldsoirée. En daar is aanbevelings oor podsendings, wat om te lees en 'n gedig.
Deel
Goeiemôre
Ek groet vanoggend uit Cradock. Nou genaamd Nxuba. Who knew?
My Oupa Harold het elke Sondagaand van sy lewe briewe geskryf. Vir sy drie kinders wat nie op Indwe gewoon het nie. Ek het ook gereeld briewe gekry. Afgelewer by my universiteitskoshuis op Stellenbosch. En later by my woonstel in die Kaap...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.