Hond se gedagte oor haasgate en kalfies in die sloot
MAANDAG MET MAX

MAX DU PREEZ bevind hom dié week in 'n haasgat maar geniet dit toe so om daar te verdwaal dat hy vandag net oor diere wil gesels. En dan is daar sewe goed om te weet.
1. Dit lyk al meer waarskynlik dat die ANC ActionSA as koalisievennoot van die DA in die Tshwane-metro gaan vervang, dalk selfs met die behoud van Cilliers Brink as burgemeester. Dit kan ook daartoe lei dat die mosie van wantroue in Brink wat vir Donderdag op die agenda is, teruggetrek word. Die moontlike herskikking hou verband met 'n besluit van die ANC se dagbestuur dat sy provinsiale leierskap in Gauteng en KwaZulu-Natal ná die swak vertoning in die verkiesing van 29 Mei ontbind en vervang moet word.
2. Die Kaapstadse metro het voorstelle aangevra vir die vervaardiging van 'n dak vir die stadion in Groenpunt. Die eerste sportgebeurtenis wat daarby kan baat vind, is die beoogde Ultimate Fighting Championship-stryd (UFC) tussen die Suid-Afrikaanse wêreldkampioen, Dricus du Plessis, en 'n uitdager vir sy kroon. Die dak kan sowat R30 miljoen kos, maar sal die waarde van die stadion heelwat verhoog...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.