Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Vyfde wiel langs die Champs-Elysées af
Die Parys-maagd INGRID JONES was oorweldig deur die Stad van Ligte, en dit was nie net omdat daar geen bobbejane was nie. Plus sewe dinge wat jy wil weet vandag.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Die ontwrigting weens die naweek se swaar sneeu in KwaZulu-Natal is nog nie verby nie. Provinsiale owerhede het gister gewaarsku dat smeltende sneeu in die hoogland tot oorstromings langs die Tugelarivier kan lei.
2. Die rand het gister verder teenoor die dollar verstewig nadat die Fed Amerikaanse rentekoerse verlede week met dubbel die persentasiepunte afgebring het as wat die Suid-Afrikaanse Reserwebank gedoen het. Tegniese ontleders meen 'n wisselkoers van onder R17 vir 'n dollar is binnekort moontlik...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.