Die Glock tref toe vol in die kol, daar by die Peperboom ...

DONDERDAG MET JAN HORN

Die Glock tref toe vol in die kol, daar by die Peperboom ...

JAN HORN staan vandag met 'n delwerstorie in vir Bouwer Bosch. Israeliese troepe wat gereed maak vir 'n grond-offensief in Libanon is een van die dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die land stuur af op 'n nasionale krisis met die befondsing van skoolonderwys, het Siviwe Gwarube, DA-minister van basiese onderwys, gister op 'n media-inligtingsessie in Pretoria gewaarsku. Volgens haar sal die nege provinsiale onderwysdepartemente teen 2027 'n bykomende tussen R79 biljoen en R118 biljoen nodig hê om bestaande programme te finansier, insluitend die betaling van onderwysers se salarisse.

2. Pres. Cyril Ramaphosa het in sy toespraak voor die VN se algemene vergadering gesê wat die prioriteite sal wees wanneer Suid-Afrika volgende jaar die roterende voorsitterskap van die G20-lande aanvaar. Dit sluit in finansiering vir ontwikkelende lande om klimaatsverandering te hanteer, die hervorming van die VN se Veiligheidsraad, en billike verspreiding van entstowwe teen a-pokke en ander siektes...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.