Slegte kos en drank maak dikwels vir die beste leesstof, meen WILLEM KEMPEN. Die 79ste sitting van die VN se algemene vergadering is onder die goed wat jy vandag wil weet.
1. Wêreldleiers kom steeds in New York aan as deel van die 79ste algemene vergadering van die Verenigde Nasies, terwyl konflik in verskeie dele van die wêreld voortduur of eskaleer. Joe Biden het in sy vierde en laaste toespraak as Amerikaanse president aan die algemene vergadering gesê die wêreld is nogmaals by 'n beslissende oomblik.
2. Pres. Cyril Ramaphosa is ook in New York vir die VN-sitting, en het die geleentheid gebruik om met Elon Musk oor belegging in Suid-Afrika te praat. Die Suid-Afrikaanse regering het hulle vergadering op X aangekondig. Ramaphosa het ook Maandag die openingsklok van die New York Stock Exchange (NYSE) gelui...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WOENSDAG MET WILLEM
VN byeen terwyl onweerswolke donkerder word
Slegte kos en drank maak dikwels vir die beste leesstof, meen WILLEM KEMPEN. Die 79ste sitting van die VN se algemene vergadering is onder die goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Wêreldleiers kom steeds in New York aan as deel van die 79ste algemene vergadering van die Verenigde Nasies, terwyl konflik in verskeie dele van die wêreld voortduur of eskaleer. Joe Biden het in sy vierde en laaste toespraak as Amerikaanse president aan die algemene vergadering gesê die wêreld is nogmaals by 'n beslissende oomblik.
2. Pres. Cyril Ramaphosa is ook in New York vir die VN-sitting, en het die geleentheid gebruik om met Elon Musk oor belegging in Suid-Afrika te praat. Die Suid-Afrikaanse regering het hulle vergadering op X aangekondig. Ramaphosa het ook Maandag die openingsklok van die New York Stock Exchange (NYSE) gelui...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.