Hulle ry van Nxuba (Cradock) oor die Gonnahoekberge na KwaNojoli (Somerset-Oos). En terug, via die Slagtersnek-gedenkterrein. En dan haak ANNELIESE BURGESS vir nog 'n paar dae vas in die Karoo – in 'n historiese huisie met 'n tuin vol roosmalva en wisteria.
Net voor ons Cradock verlede Sondag verlaat, maak ek en Dominique Botha 'n draai by die besonderse mooi NG moederkerk op die dorp. Die kerkgebou is 'n weergawe van die beroemde St. Martin-in-the-Fields in Londen. Ons is net betyds vir die dominee se seën op die gemeeente. Van die houtkansel met die kleedjie van maroen en goud: “God is Liefde".
Die klein versameling mense, meestal ouer van dae, in 'n see van leë banke ritsel 'n hartseer in my los. In 1932 het dié gemeente 2 164 lidmate gehad. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG
Op ’n grondpad die verlede in
Hulle ry van Nxuba (Cradock) oor die Gonnahoekberge na KwaNojoli (Somerset-Oos). En terug, via die Slagtersnek-gedenkterrein. En dan haak ANNELIESE BURGESS vir nog 'n paar dae vas in die Karoo – in 'n historiese huisie met 'n tuin vol roosmalva en wisteria.
Deel
Goeiemôre
Net voor ons Cradock verlede Sondag verlaat, maak ek en Dominique Botha 'n draai by die besonderse mooi NG moederkerk op die dorp. Die kerkgebou is 'n weergawe van die beroemde St. Martin-in-the-Fields in Londen. Ons is net betyds vir die dominee se seën op die gemeeente. Van die houtkansel met die kleedjie van maroen en goud: “God is Liefde".
Die klein versameling mense, meestal ouer van dae, in 'n see van leë banke ritsel 'n hartseer in my los. In 1932 het dié gemeente 2 164 lidmate gehad. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.