Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
KuierKos saam met die omvolktes
INGRID JONES verlang huis toe, en mis selfs die bobbejane terwyl sy in Haarlem in Nederland kuier. Goeie nuus oor die Suid-Afrikaanse ekonomie is van die sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Optimisme oor Suid-Afrika se ekonomie groei steeds, wys 'n hele rits aanwysers. Die opbrengskoers op die land se maatstaf-staatseffekte het vir die eerste keer in meer as twee jaar tot onder 10% gedaal, wat beteken die staat kan geld vir goedkoper leen. Die JSE se indeks van alle aandele het pas die beste derde kwartaal sedert 2013 aangeteken, en adj.pres. Paul Mashatile het in Londen aan Bloomberg Television gesê die ergste is verby en dat groei van ongeveer 1,5% volgende jaar moontlik is.
2. Nog goeie nuus is dat laer pryse vir alle soorte gereguleerde brandstof na verwagting môre deur die departement van minerale hulpbronne en energie bekendgemaak sal word. Die kombinasie van laer internasionale oliepryse en 'n sterker rand beteken dat die prys van petrol van 95 oktaan met R1,14 per liter kan daal...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.