Israel onderskep betyds meeste van Iran se ballistiese missiele
WOENSDAG MET WILLEM

Die situasie in die Midde-Ooste en die appèlhof se striemende teregwysing van Dali Mpofu is van die dinge wat jy vandag wil weet. Op 'n ligter noot wonder WILLEM KEMPEN oor hoe om 'n fiktiewe lewe te lei.
1. Verskeie ontploffings het onder meer Tel Aviv gisteraand geruk nadat Iran 'n aantal ballistiese missiele na Israel afgevuur het. Die meeste van die missiele is onderskep voordat hulle hul teikens kon tref, het verskeie media berig. Die Amerikaanse regering het vroeër onderneem om Israel teen so 'n aanval deur Iran te help verdedig. Israel het ook opdrag gegee dat dorpe in die suide van Libanon ontruim word terwyl 'n grond-offensief in die gebied skynbaar begin en lugaanvalle voortgeduur het.
2. JD Vance en Tim Walz het mekaar vanoggend om 3:00 SA tyd die stryd aangesê in die eerste en waarskynlik enigste visepresidensiële TV-debat. Die debat is deur CBS News aangebied...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.