Jou flikker, vark! Klim van my gat af, pateet!

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Jou flikker, vark! Klim van my gat af, pateet!

Ons boekeredakteur is hande in die hare oor padwoede, vertel van Boeke en Agterblad en deel 'n gunstelinggedig.

Liewe vriende

'n Oom van my ma het graag gesê: “Elke poephol en elke dônner is weer op die pad vandag."

Weet jy wat is 'n verkeersknoop? Dis die gekruide taal wat bestuurders op die pad besig. Pejoratiewe is 'n woord wat ek onlangs geleer het – skelwoorde. Ek sal probeer om nie te vloek nie, maar ek kan niks waarborg nie. Ek sal probeer om nie te veel Engelse woorde te gebruik nie, maar dis moeilik – in die verkeer tel 'n mens maklik revs op en blaas jou gasket. Jy praat in tale, waarvan vingertaal maar een is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.