Liewe hemel, kan dit asseblief net reën?

SALIGE SONDAG

Liewe hemel, kan dit asseblief net reën?

ANNELIESE BURGESS leer ken opnuut die fragiliteit van die lewe op 'n plaas. Om te wag vir reën. Altyd die gewag vir reën. Sy deel ook 'n gedig, musiek en 'n paar ander dit-en-dat-aanbevelings.

Goeiemôre

My tydelike lewe terug op 'n plaas het my herinner aan hoe broos die bestaan van 'n boer is. Hoe afhanklik jou oorlewing van die natuur is – van die wind en die weer, maar veral die reën.

Die lewe is 'n dans is tussen hoop en wanhoop. En die konstante metgesel van skadu's: vreugde, verligting, afwagting, hoop, vrees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.