Stil broers en susters, daar gaan ’n vrou verby

MAANDAG MET MAX

Stil broers en susters, daar gaan ’n vrou verby

MAX DU PREEZ bring hulde aan die merkwaardige vrou en joernalis Martie Retief-Meiring, en doen 'n beroep op ‘Vrye Weekblad'-lesers. Daar is ook sewe goed wat jy wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet

1. Die bloedigste naweek sedert 2006 in Beiroet, is hoe die Libanese owerhede Israel se voortgesette lugaanvalle op die stad beskryf. Die lug bo die stad was gevul met rook en groot oranje ontploffings toe meer as 30 lugaanvalle geloods is. Intussen het Hezbollah gesê hulle het kontak verloor met die man wat Hassan Nasrallah, wat laas week deur Israel gedood is, as leier sou opvolg: Die onbekende Hashem Safieddine, wie se woonkwartiere ook gebombardeer is.

2. Meer as 26 Palestyne is dood en vele gewond toe Israel 'n moskee en 'n skool in Gaza gebombardeer het. 'n Bekgeveg het tussen die Franse president, Emmanuel Macron, en die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, uitgebreek nadat Macron gesê het geen verdere wapens vir gebruik in Gaza moet meer aan Israel gegee word nie. Netanyahu het Macron 'n “disgrace" genoem, waarop Macron gereageer het: “France is Israel’s unfailing friend. Mr Netanyahu’s words are excessive and irrelevant to the friendship between France and Israel. We must return to diplomatic solutions.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.