SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Haar Bybel en ’n pienk beker met ‘Present for a Good Girl’ in goue letters
O, die pyngedagte - jy gaan nie altyd gesond voel nie. Sekere dinge moet in die gesig gestaar en deurgeleef word. Ons boekeredakteur was gehospitaliseer, maar vertel jou graag van Boeke en Agterblad en deel 'n gedig.
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Haar Bybel en ’n pienk beker met ‘Present for a Good Girl’ in goue letters
O, die pyngedagte - jy gaan nie altyd gesond voel nie. Sekere dinge moet in die gesig gestaar en deurgeleef word. Ons boekeredakteur was gehospitaliseer, maar vertel jou graag van Boeke en Agterblad en deel 'n gedig.
Deel
Liewe vriende
Toe ek baie jonk was, was my vriendin se gesin se badkamerkassie 'n apteek van voorskrifmiddels. In die huis waarin ek grootgeword het, was daar hoogstens 'n velletjie verslane Disprins en 'n bietjie versteende Eno. Kry 'n mens 'n hoofpyn, het my ma gesê: “Jou maag is nie lekker nie. Drink vier glase water en eet twee appels." Toe my vriendin vir haar professor-pa vertel ons is so gesond dat ons geen medisyne aanhou nie, was sy wyse woorde: “Ook maar net tot hulle siek word."
Want ongesteldheid kom klop aan jou deur. Hoe bly 'n mens uit die hospitaal? 'n Appel per dag laat die dokter wag, maar soms is dit ons almal se lot om opgeneem te word. Stapels papierwerk. As jy baie geseënd is, betaal jou mediese fonds vir 'n skoon, stil hospitaal, anders as die voormalige uitsaaier Tom London wat die haglike, vuil toestand van die Helen Joseph-hospitaal in TikTok-video's ontbloot het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.