MAX DU PREEZ reken Kamala Harris is besig om stoom te verloor en dat 'n nederlaag vir haar ons almal diep aan die dink behoort te sit. Daar is ook sewe goed wat jy wil weet.
1. Pres. Cyril Ramaphosa woon vanmiddag as leier van die ANC 'n byeenkoms in Luthulihuis in Johannesburg by waar hy oor die eerste 100 dae van die regering van nasionale eenheid sal praat. Hy sal na verwagting ook meer besonderhede bekend maak oor die begrafnisreëlings vir Tito Mboweni, onder meer die land se eerste swart president van die Reserwebank, wat Saterdagaand ná 'n kort siekte in die ouderdom van 65 oorlede is.
2. Rand Water het gewaarsku dat watervoorsiening in Gauteng by 'n kritieke punt is en munisipaliteite gevra om op sy aanbevelings ag te slaan “om dreigende rampe te voorkom”. Die watervlak van verskeie reservoirs is kritiek laag en die situasie word vererger weens die hittegolf tans in die provinsie.
3. ’n Man is gister in die Bethany-omgewing in Bergville in KZN in hegtenis geneem ure nadat hy na bewering vyf familielede vermoor en nog twee met 'n mes gesteek het. Een van die oorlewendes van die aanval is glo sy eie ma. Die 33-jarige verdagte sal na verwagting môre in die Bergville-landdroshof verskyn op vyf aanklagte van moord en twee van poging tot moord, het News24 berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX
Trump gaan wen, en liegbekke gaan juig – hier ook
MAX DU PREEZ reken Kamala Harris is besig om stoom te verloor en dat 'n nederlaag vir haar ons almal diep aan die dink behoort te sit. Daar is ook sewe goed wat jy wil weet.
Deel
1. Pres. Cyril Ramaphosa woon vanmiddag as leier van die ANC 'n byeenkoms in Luthulihuis in Johannesburg by waar hy oor die eerste 100 dae van die regering van nasionale eenheid sal praat. Hy sal na verwagting ook meer besonderhede bekend maak oor die begrafnisreëlings vir Tito Mboweni, onder meer die land se eerste swart president van die Reserwebank, wat Saterdagaand ná 'n kort siekte in die ouderdom van 65 oorlede is.
2. Rand Water het gewaarsku dat watervoorsiening in Gauteng by 'n kritieke punt is en munisipaliteite gevra om op sy aanbevelings ag te slaan “om dreigende rampe te voorkom”. Die watervlak van verskeie reservoirs is kritiek laag en die situasie word vererger weens die hittegolf tans in die provinsie.
3. ’n Man is gister in die Bethany-omgewing in Bergville in KZN in hegtenis geneem ure nadat hy na bewering vyf familielede vermoor en nog twee met 'n mes gesteek het. Een van die oorlewendes van die aanval is glo sy eie ma. Die 33-jarige verdagte sal na verwagting môre in die Bergville-landdroshof verskyn op vyf aanklagte van moord en twee van poging tot moord, het News24 berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.