MAX DU PREEZ sê daar was 'n stille coup d’état in Afrikanerdom wat ons 'n generasie teruggesit het. Donald Trump se bewondering vir Arnold Palmer se anatomiese setstok is een van die sewe goed wat jy vandag wil weet.
1. Die vorige Johannesburgse burgemeester, Kabelo Gwamanda van Al Jama-ah, verskyn vandag in die hof op aanklagte van bedrog. Hy het glo bydraers tot sy begrafnispolis-besigheid bedrieg, iets waarvan die DA hom al met sy aanstelling beskuldig het.
2. Carl Niehaus het aangekondig dat hy nie van plan is om as EFF-LP te bedank nie. Die uitgeskopte openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ook aanvanklik gesê sy bly aan in die EFF toe die onderleier, Floyd Shivambu, na die MK Party oorloop, maar het verlede week bedank en gaan haar waarskynlik by MK aansluit. Die redakteur van City Press, Mondli Makhanya, het gister oor Mkhwebane en MK geskryf: “Some really bad people are occupying parliamentary seats, courtesy of the philosophy of immorality which guides this party. This sentiment also exists in other parties and tiny segments of civil society. As long as this is happening, we cannot say that we are totally out of the woods into which Zuma drove us. We are safer yes, but not totally safe.”
3. Die oorlede gholfster Arnold Palmer was baie goed bedeeld, sê die Republikeinse kandidaat vir die komende verkiesing in Amerika, Donald Trump. “Arnold Palmer was all man, and I say that in all due respect to women, and I love women, but this is a guy that was all man... When he took showers with the other pros, they came out of there, they said, ‘Oh my God. That's unbelievable.’”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX
Jou ma se putsch
MAX DU PREEZ sê daar was 'n stille coup d’état in Afrikanerdom wat ons 'n generasie teruggesit het. Donald Trump se bewondering vir Arnold Palmer se anatomiese setstok is een van die sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
1. Die vorige Johannesburgse burgemeester, Kabelo Gwamanda van Al Jama-ah, verskyn vandag in die hof op aanklagte van bedrog. Hy het glo bydraers tot sy begrafnispolis-besigheid bedrieg, iets waarvan die DA hom al met sy aanstelling beskuldig het.
2. Carl Niehaus het aangekondig dat hy nie van plan is om as EFF-LP te bedank nie. Die uitgeskopte openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ook aanvanklik gesê sy bly aan in die EFF toe die onderleier, Floyd Shivambu, na die MK Party oorloop, maar het verlede week bedank en gaan haar waarskynlik by MK aansluit. Die redakteur van City Press, Mondli Makhanya, het gister oor Mkhwebane en MK geskryf: “Some really bad people are occupying parliamentary seats, courtesy of the philosophy of immorality which guides this party. This sentiment also exists in other parties and tiny segments of civil society. As long as this is happening, we cannot say that we are totally out of the woods into which Zuma drove us. We are safer yes, but not totally safe.”
3. Die oorlede gholfster Arnold Palmer was baie goed bedeeld, sê die Republikeinse kandidaat vir die komende verkiesing in Amerika, Donald Trump. “Arnold Palmer was all man, and I say that in all due respect to women, and I love women, but this is a guy that was all man... When he took showers with the other pros, they came out of there, they said, ‘Oh my God. That's unbelievable.’”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.