Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Kom ons dans!
Wanneer die mense hulle lyndanspassies in Pringlebaai doen, gaan dit sommer voor die wind, laat weet INGRID JONES. En dan is daar weer sewe goed wat jy vir seker vandag wil weet.
Deel
Nuut: Lesotho se rotte en Gauteng se water (../../menings-en-debat/2024-10-21-gauteng-se-water-ellende-wat-die-rotte-in-lesotho-se-vleie-ons-vertel/)
1. Die mensdom is op die punt om die perke oor te steek wat die aarde kan hanteer weens die verlies aan biodiversiteit, het kenners in Cali in Colombia gewaarsku waar hulle byeen is vir die VN se Cop16-beraad oor dié onderwerp. Tom Oliver, professor in toegepaste ekologie aan die Universiteit van Reading in Brittanje, is onder die kenners wat gewaarsku het dat drastiese verandering nie meer gekeer kan word nie: “I really worry that negative changes could be very rapid."
2. Die Good-party het Raybin Figland (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-08-02-as-geslagsgeweld-net-sms-ernstig-opgeneem-word/), omstrede DA-onderburgemeester van George wat na bewering 'n skoolmeisie oorreed het om naakfoto's van haar vir hom te stuur, na die kantoor van die openbare beskermer verwys. Die party het ook gevra dat 'n nuwe ondersoek na Figland se gedrag gedoen word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.