Afrikaners kom ook in die kraal

WOENSDAG MET WILLEM

Afrikaners kom ook in die kraal

WILLEM KEMPEN skryf oor die probleme wat 'n mens ondervind as jy Afrikaner probeer besig, want die kloutjie kom nie altyd die oor by nie. En daar is sewe ander goed wat jy goed weet jy wíl weet.

Nuut: Oktoberfees van optimisme (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-10-22-oktoberfees-van-politiek-en-beleid-en-partybederwers/)


1. Siya en Rachel Kolisi het hul egskeiding in 'n gesamentlike  verklaring op Instagram aangekondig: “This decision comes from a place of love, respect and understanding that this is the best path forward for both of us. While our relationship as a couple is changing, we remain great friends and committed partners in raising our children with the same love and care they've always known."

2. Vrugtelose, onreëlmatige en verkwistende uitgawes deur staatsdepartemente en ondernemings in staatsbesit het die afgelope vyf jaar drasties toegeneem, wys 'n verslag wat gister deur amptenare van die kantoor van die ouditeur-generaal aan 'n parlementêre portefeuljekomitee voorgelê is. Die mees problematiese departemente was bosbou, visserye en die omgewing, basiese onderwys, polisie, toerisme, en die nasionale tesourie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.