Jesus was ’n aangenome kind

DONDERDAG MET BOUWER

Jesus was ’n aangenome kind

BOUWER BOSCH wonder hoekom aanneming so vreemd is vir dieselfde mense wie se verlosser ’n aangenome kind was. Daar is ook weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

Nuut: Ruk en Rym en Kielie die Kaltier (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-10-23-afrikalt-wil-nie-meer-polse-sny-oor-politieke-kwellings-nie/)


1. Suid-Afrika se amptelike inflasiekoers vir verbruikers het in September vir die vierde opeenvolgende maand gedaal en staan nou op 'n jaarlikse basis op 3,8%, die laagste vlak sedert Maart 2021. Dit kan die weg baan vir 'n rentekoersverlaging van 0,5 persentasiepunte in November, het Business Day berig.

2. Pres. Cyril Ramaphosa het in Kazan in Rusland by die 16de Brics-beraad 'n beroep op 'n skikking in die Midde-Ooste gedoen, maar nie verwys na die oorlog tussen Rusland en Oekraïne nie. Hy het gesê “lasting peace and security will not be achieved until Palestinians have realised their aspirations for statehood, justice and freedom"...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.