SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Hugo, bel die Kolisi’s
Ons eie Charles en Di gaan skei en die nasie is in rou. En wys vingers en raak haatlik, want ons vertolk alles persoonlik: Hoe kan jy dit aan my doen? Daaroor skryf ons boekeredakteur, en oor Boeke en Agterblad.
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Hugo, bel die Kolisi’s
Ons eie Charles en Di gaan skei en die nasie is in rou. En wys vingers en raak haatlik, want ons vertolk alles persoonlik: Hoe kan jy dit aan my doen? Daaroor skryf ons boekeredakteur, en oor Boeke en Agterblad.
Deel
Liewe vriende
Die volk is in rou want ons rolmodelle, die supercool Kolisi’s, staan op skei. Behalwe vir die hondsdol verregse element aan wie ek nie veel ruimte gaan afstaan nie, is die verstekreaksie – eie aan die Afrikaner, of enige volk, lyk dit my – seergemaaktheid, persoonlike verwonding. Hoe kan hulle dit aan my doen? Watter kans het my glanslose huwelik as hulle dit nie kan maak nie? En preutse, inmengerige begaandheid oor die kinders.
In die drama Butley deur Simon Gray skei die titelkarakter. ’n Kollega uiter die cliché: “It’s always worse for the children.” Waarop die gevatte Butley antwoord: “Yes, we do suffer the most.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Dis ek in die pienk suit voor die selonsroos
Hospitaal toe met Bybel en pienk beker
Trump gaan wen, en liegbekke oral gaan juig
Jou flikker, vark!
Stil broers en susters, daar gaan ’n vrou verby
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.