Kies: Is jy vir of teen Trump?

MAANDAG MET MAX

Kies: Is jy vir of teen Trump?

MAX DU PREEZ sê die Amerikaanse verkiesing gaan lankal nie meer oor die beste van twee kandidate kies nie, maar om 'n fascistiese leuenaar uit die Withuis te probeer hou. Plus sewe feitelike dinge wat jy vandag wil weet.

CELESTE THERON | Die Moot: ’n Happy place met pandjieswinkels en opgaarders

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-10-27-n-happy-place-met-pandjieswinkels-en-opgaarders/)

1. Die DA het gister 'n beroep gedoen dat die rektor van Stellenbosch Universiteit, Wim de Villiers, dadelik geskors word, en ook die voorsitter van die raad, Nicky Newton-King. Dit volg op die kanselier, Edwin Cameron, se verklaring aan die hooggeregshof Vrydag, waarin hy beweer dat die twee gepeuter het met die inhoud van 'n onafhanklike paneel wat die inisiasiekultuur van Wilgenhof-koshuis ondersoek het. Die oorspronklike weergawe, blyk dit uit korrespondensie gepubliseer op Politicsweb, het 'n “kampusdialoog" aanbeveel, maar dis na bewering deur De Villiers en Newton-King gedokter om die opsie te verwyder, sonder om die raad in te lig daaroor. Die raad het uiteindelik besluit om die koshuis te sluit, ten spyte van eksamens wat voorlê vir studente...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.