Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Vrypostige bobbejane hier, en ’n dronk voëlverskrikker daar
Hoekom moet Kamala Harris aan hoër standaarde gemeet word en bewys dat sy daar hoort, maar dieselfde geld nie vir Donald Trump nie? vra Michelle Obama. Inderdaad, sê INGRID JONES. Hoekom moet vroue so hard werk om erkenning te kry? En dan is daar nóg sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
KARL KEMP | Afrikaners is g’n soos ‘die Turke’ nie ... of is ons?
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-10-28-afrikaners-is-gn-die-turke-nie-of-is-ons/)
1. Die Suid-Afrikaanse regering het gister sy volledige saak teen Israel by die Internasionale Geregshof aanhangig gemaak. Die inhoud van die sogenaamde “memorial" mag ingevolge die hof se reëls nie openbaar gemaak word nie, maar ’n verklaring daar sê “[it] contains evidence which shows how the government of Israel has violated the genocide convention by promoting the destruction of Palestinians living in Gaza, physically killing them with an assortment of destructive weapons, depriving them of access to humanitarian assistance, causing conditions of life which are aimed at their physical destruction and ignoring and defying several provisional measures of the International Court of Justice, and using starvation as a weapon of war and to further Israel’s aims to depopulate Gaza through mass death and forced displacement of Palestinians".
Israel het tot middel volgende jaar om formeel daarop te reageer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.