Van die staat se geldsake tot die ding met egskeidings

DONDERDAG MET CELESTE

Van die staat se geldsake tot die ding met egskeidings

CELESTE THERON skryf oor die kapsules en klousules van romanse, en daar is soos gewoonlik sewe dinge wat jy vandag wil weet.

STAAT SE GELDSAKE | 10 dinge wat jy oor gister se mediumtermyn-begroting wil weet. 

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-10-30-diep-in-die-skuld-met-min-hoop-vir-groei/)

1. Die prokureur van Heidelberg wat daarvan beskuldig word dat hy 'n 13-jarige meisie by haar ma gekoop en herhaaldelik verkrag en as 'n seksslaaf gebruik het, is gister geïdentifiseer as die 35-jarige Carel Benjamin Schoeman. Schoeman mag nou geïdentifiseer word omdat hy gepleit het. Die identiteit van sy medebeskuldigde, die ma van sy vermeende slagoffer, en haar twee dogters moet steeds beskerm word. Schoeman staan tereg op 26 aanklagte wat verband hou met beweerde verkragting, die uitbuiting van kinders, mensehandel, ontvoering, kindermishandeling en die gebruik van die dienste van slagoffers van mensehandel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.