Mense is net sulke ape soos bobbejane

MAANDAG MET MAX

Mense is net sulke ape soos bobbejane

MAX DU PREEZ sê as tropdiere stel Homo sapiens dieselfde sosiale gedrag ten toon as Papio ursinus. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.

TYDKAPSULE | Wat wil jy hê moet jou nageslag van jou weet?

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-01-hoe-sal-j-n-tydskapsule-vir-die-nageslag-pak/)

1. Kiesers in die VSA gaan môre beslis of die land sy eerste vrouepresident, Kamala Harris, gaan kry en of Donald Trump 'n tweede termyn gegee gaan word. Die wedloop is steeds buitengewoon gelykop. Volgens die gesaghebbende ABC-steekproef loop Harris met 1% voor wat die nasionale stem betref, maar die uitslag hang af van die sewe “swing states”. Trump het glo 'n klein voorsprong in Arizona, Georgia, Nevada, North Carolina en Pennsylvania en Harris in Michigan en Wisconsin...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.