Trump se oorwinning: Hoekom gee ons so om?

DONDERDAG MET ALI

Trump se oorwinning: Hoekom gee ons so om?

ALI VAN WYK wonder oor die passie onder Suid-Afrikaners wat vir of teen die man met die oranje hare is. Plus sewe dinge wat jy vandag wil weet.

OM TE BREYTEN | Die ikoniese digter het onlangs 85 geword.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-06-breyten-steeds-onsigbaar-agter-die-spielbeeld/)

1. Wie gaan voordeel trek en wie gaan nou die wind van voor kry? Donald Trump se verkiesing tot 47ste president van die VSA het dié vraag gister oral ter wêreld laat opklink. Dinge soos Elon Musk se toekomstige rol in die Withuis, die dreigende oorlog tussen Iran en Israel en die situasie in Oekraïne is druk bespreek. Op die finansiële markte het die sogenaamde Trump Trades soos Tesla-aandele, die Amerikaanse dollar en bitcoin goed gevaar. Die sterk dollar was ook nie goeie nuus vir die ruilwaarde van die rand nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.