O bring my terug na die rooi Transvaal

MAANDAG MET MAX

O bring my terug na die rooi Transvaal

MAX DU PREEZ voorspel dat ons eendag sal verlang na die dae toe die revolusie 'n EFF-sirkus vol manewales was wie se steun tot 'n paar provinsies in die noorde beperk was. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.

TRUMP SE BRIEKE?| Die vrou wat uit die Withuis teen chaos moet walgooi.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-11-10-die-ice-baby-wat-trump-moet-beteuel/)

1. Suid-Afrika gaan by vandeesweek se COP29-beraad in Baku, Azerbeidjan, saam met ander Afrikalande vra vir meer geld om klimaatsverandering te bestry. Die Suid-Afrikaanse afvaardiging word gelei deur Dion George, minister van bosbou, visserye en die omgewing. Een van die sleutelkwessies is die aanvaarding van artikel 6.4-reëls wat die onmiddellike implementering van koolstofmark-maatreëls en die ontsluiting van nuwe projekte moontlik sal maak, het Business Day berig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.