’n Les in nederigheid wag op dié wat wil

DONDERDAG MET CELESTE

’n Les in nederigheid wag op dié wat wil

'n Mens kán verander en jou oopmaak waar jy voorheen blind was, skryf CELESTE THERON. Daar is soos gewoonlik ook weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

LIEWE MARTHA (STEWART) | Die breë en die smalle weg van ’n huishou-koningin.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-13-die-bre-en-smalle-weg-van-n-huishou-koningin/)

1. Die nasionale tesourie het beleidsvoorstelle gepubliseer wat voorsiening maak vir 'n sogenaamde vloerprys vir alkohol, met ander woorde 'n minimum prys per eenheid (MPU) waaronder 'n spesifieke soort drank nie verkoop mag word nie. Die tesourie sê die konsep van 'n MPU vir alkohol is in pas met aanbevelings van die Wêreldgesondheidsorganisasie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.