Helfte van Amerika se kiesers steun ’n liberale orde
MAANDAG MET MAX

Dis absurd om te dink ná Trump se ‘wegholoorwinning’ moet ons ons denke by hom en sikofante soos Elon Musk s'n aanpas, skryf MAX DU PREEZ. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.
G'N ERG VERDEELD| Al die middelvingers vir die grondwet dui nie noodwendig op polarisasie nie.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-17-middelvingers-na-die-grondwet-nie-gelyk-aan-polarisasie-nie/)
1. Die drama rondom die honderde onwettige mynwerkers diep ondergronds in 'n ou mynskag buite Stilfontein duur voort en kry al meer internasionale aandag. Van hulle is glo erg verswak nadat die polisie al weke lank keer dat kos, water en medisyne na hulle geneem word. Die hooggeregshof in Pretoria het Saterdag beveel dat die polisie nie die toegang tot die skag mag blokkeer nie. Die polisie en ander staatsdepartemente sal môre hulle voorleggings aan die hof doen en na verwagting aandui dat die probleem opgelos sal word as al die zama-zamas vrywilliglik na die oppervlak kom. Die menseregtekommissie sê enige benadering tot die krisis “must adhere to human rights principles and constitutional imperatives, including the preservation of life, human dignity, the avoidance of inhumane treatment, and the principle of being innocent until proven guilty”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.