Vervalste Lucky Star, weggooikos vir kinders en ’n...
WOENSDAG MET WILLEM
Vervalste Lucky Star, weggooikos vir kinders en ’n missielkrisis in Rusland
Onbedoelde gevolge weens strenger maatreëls teen spazas is onder die sewe goed wat jy vandag wil weet. WILLEM KEMPEN wonder waarom ons steeds so geteister word deur allerhande mense wat goed aan ons wil verkoop.
BLUESKY VERSUS X | Jack Dorsey sê Elon Musk die stryd aan deur 'n ou Twitter-projek te laat herleef.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-19-bluesky-teen-x-die-sosialemedia-oorlog-is-hier/)
1. Kinders in Khayelitsha in Kaapstad het onwetend ou kos en lekkergoed geëet wat deur spaza-eienaars langs Jeff Masemolaweg gestort is uit vrees dat munisipale inspekteurs hulle daarmee op hulle winkelrakke sou betrap, het News24 berig. Munisipale skoonmakers het gisteroggend afgekom op die goedere, insluitend noedels en mieliemeel met 'n 2022-vervaldatum, en die kinders verjaag, maar baie van hulle het toe reeds daarvan geëet of huis toe geneem. Landwyd skarrel spaza-eienaars om te voldoen aan die reeks verskerpte maatreëls wat deur die regering ingestel is te midde van gereelde gevalle van voedselvergiftiging...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.