Bouwer Bosch is 'n musikant, akteur, filmvervaardiger en trotse Afrikaner. Hy het vier jaar lank in Potch aan 'n joernalistiekgraad van drie jaar gewerk, net om seker te maak hy verstaan alles van sy derde jaar. Hy is die Beethoven van Afrikaanse musiek - omdat hy soms toondoof is.
DONDERDAG MET BOUWER
Niks is seerder as ’n egskeiding nie
BOUWER BOSCH skryf hoe alles verander wanneer jy skei van iemand met wie jy 'n liefde en 'n toekoms gedeel het. Daar is ook weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
IN DIE ZAMA-HEL | Dis haas onmoontlik om jou die lewe van 'n onwettige mynwerker in 'n verlate myn in te dink.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-20-zama-zamapap-tandepasta-en-toiletpapier/)
1. Verbruikersinflasie het in Oktober vir 'n vyfde opeenvolgende maand afgeneem en is nou die laagste sedert Junie 2020. Dit beteken daar is 'n goeie kans dat die Reserwebank vanmiddag sal aankondig dat die sleutel-uitleenkoers met minstens 25 basispunte afgebring word. Die amptelike jaarlikse inflasiekoers in Oktober was 2,8%, 'n skerp daling teenoor die vorige maand se 3,8%.
2. Sakevertroue het in die huidige kwartaal weer effens verbeter, wys RMB/BER se nuutste indeks. Die invloed van georganiseerde misdaad in die konstruksiebedryf en die waterkrisis in Gauteng is van die faktore wat beleggers nog bekommerd maak, het Business Day berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Bouwer Bosch
MusikantBouwer Bosch is 'n musikant, akteur, filmvervaardiger en trotse Afrikaner. Hy het vier jaar lank in Potch aan 'n joernalistiekgraad van drie jaar gewerk, net om seker te maak hy verstaan alles van sy derde jaar. Hy is die Beethoven van Afrikaanse musiek - omdat hy soms toondoof is.