Elke nou en dan vlam ’n relletjie op in die hoenderhok van die Afrikaanse boekewêreld. Ek probeer om uit die kryt te bly, want my kommentaar verteenwoordig nie meer net my eie mening nie. Ek is trots om Vrye Weekblad-Boeke te wees. Maar soms kan ek nie stilbly nie.
Die jongste vlieg in die salf is die Breytenbach-sentrum se besluit om ’n bekendstelling te hou vir die dubbelloop-boeke van die egpaar Heinz en Aletté-Johanni Winckler – Lewensgids vir mans en Lewensgids vir vroue. Wie kan ons bedank vir hierdie inspirerende publikasies? Lapa...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
’n Vet Purity-krul en engele wat hengel
Ons boekeredakteur neem standpunt in oor die debakel rondom die Breytenbach-sentrum in Wellington.
Deel
Liewe vriende, medesterwendes
Elke nou en dan vlam ’n relletjie op in die hoenderhok van die Afrikaanse boekewêreld. Ek probeer om uit die kryt te bly, want my kommentaar verteenwoordig nie meer net my eie mening nie. Ek is trots om Vrye Weekblad-Boeke te wees. Maar soms kan ek nie stilbly nie.
Die jongste vlieg in die salf is die Breytenbach-sentrum se besluit om ’n bekendstelling te hou vir die dubbelloop-boeke van die egpaar Heinz en Aletté-Johanni Winckler – Lewensgids vir mans en Lewensgids vir vroue. Wie kan ons bedank vir hierdie inspirerende publikasies? Lapa...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Fucking was ’n dorpie in Oostenryk
MAGA-man laat die dag verlep aan die tak
Broer Louis laat die liggelowige Boere bloei
Hugo, bel die Kolisi’s
Dis ek in die pienk suit voor die selonsroos
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.