Stil mense, daar gaan ’n Grote verby

MAANDAG MET MAX

Stil mense, daar gaan ’n Grote verby

MAX DU PREEZ dra sy skrywe oor die verspeelde kanse van Afrikaans op aan Breyten Breytenbach, wat Sondagoggend in Parys oorlede is. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.

OM VIR BREYTEN TE WAAI | Ons groet een van Afrikaans se grootstes. 

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-24-ons-staan-op-die-kaai-vir-breyten-en-waai/)

 1. Afrikaans se grootste lewende digter en een van Suid-Afrika se belangrikstes, Breyten Breytenbach, is gisteroggend op 85 in Parys in Frankryk oorlede. Sedert Breytenbach in 1964 met Die ysterkoei moet sweet gedebuteer het, was hy 'n “betrokke" kunstenaar as digter, aktivis, openbare intellektueel, skilder en skrywer en 'n ikoniese stem teen apartheid. Breytenbach het glo enkele weke gelede geval en was steeds verswak. Sy vrou, Yolande, met wie hy sedert 1962 getroud was, was aan sy sy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.