Tussen ’n kafee en ’n spaza wemel dit van onbedoelde gevolge

WOENSDAG MET WILLEM

Tussen ’n kafee en ’n spaza wemel dit van onbedoelde gevolge

WILLEM KEMPEN wonder hoe effektief die regering se Groot Plan kan wees om te keer dat kinders vrot kos by spazas koop, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

OM VAN TE GRENS | Bun Booyens se Troep laat Herman Lategan diep nadink en onthou.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-26-toe-ek-die-dominee-sien-weet-ek/)

1. Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het nasionale en provinsiale regeringsdepartemente geprys vir 'n indrukwekkende verbetering in die standaard van hul finansiële verslagdoening. Sy het haar algemene verslag vir 2023-'24 gister aan die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) voorgelê. Daarvolgens het die aantal staatsdepartemente met akkurate, volledige en deursigtige finansiële rekords van 2018-'19 se 93 met meer as 50% gestyg tot 142 in die afgelope verslagjaar. Tog worstel die openbare sektor steeds met dinge soos burokratiese ondoeltreffendheid, 'n gebrek aan geskoolde personeel en die gevolge van sistemiese plundering, het Maluleke gesê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.