DONDERDAG MET CELESTE
As die trappe van vergelyking ineenstort
CELESTE THERON skryf oor die teëspoed en mistastinge wat op jou pad lê, al is dit gewoon die een van die huis na die skool en terug. Daar is soos gewoonlik ook weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

Deel
EEN GROOT BOUTERREIN? | Ons sal SA een biljoen op 'n slag moet bou, sê JP Landman.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-11-27-hoe-om-suid-afrika-te-bou-biljoen-vir-biljoen/)
1. Eskom se inkomste kan met tot R30 biljoen per jaar styg danksy die kortvat van voorheen onwettige elektrisiteitsgebruikers wat hulle voorafbetaalde meters omseil het. Met die omskakeling van 2,1 miljoen Eskom-kliënte na 'n nuwe voorafbetaalde stelsel het egter net 400 000 van hulle al daaraan voldoen, wat beteken dat 1,7 miljoen nog nié het nie, het Business Day berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.