DONDERDAG MET ALI
Beskerm joernaliste soos Karyn Maughan
ALI VAN WYK skryf oor die heengaan van koerante en nuuskantore waar 'n klomp anargiste in hiërargiese spanne saam kon werk, want die storie moes gekry word. 'n Reeks ANC-nederlae in die howe en die val van die Franse regering is onder die sewe dinge wat jy vandag wil weet.

Deel
DIT WOEL IN DIE DA | Hoe gaan die George-koukus vandag stem?
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-04-met-swak-hantering-van-sekssaak-sny-die-da-n-lat-vir-sy-eie-bas/)
1. Die Gautengse hooggeregshof in Pretoria het bevind Senzo Mchunu, minister van polisie, minag 'n hofbevel deur die hoeveelheid kos en medikasie te beperk wat tydens reddingsoperasies by 'n mynskag in Stilfontein in Noordwes vir die onwettige mynwerkers afgestuur mag word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.