MAANDAG MET MAX
Dink met verbeelding, nie volgens jou eerste instinkte
Soms moet 'n mens teen jou intuïsie gaan om iets reg te kry, soos FW de Klerk en Nelson Mandela, skryf MAX DU PREEZ. Om nie die kans aan te gryp en Afrikaanse skole dubbelmedium te maak of 'n ander plan voor te stel toe die Bela-konsepwet die eerste keer te voorskyn tree nie, is die taal erg teruggesit. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

Deel
SPOEDKOP | Om te vinnig te ry waar die verkeersbeamptes nie dors word nie ...
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-08-in-n-land-waar-die-spietkops-nie-dors-word-nie/)
1. Die Blitsbokke het gisteraand vir die eerste keer sedert 2015 die Kaapstadse been van die HSBC SVNS-reeks gewen deur Frankryk, die Olimpiese kampioen, in die eindstryd met 26-14 te klop. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.