Die markte is senuweeagtig oor wat gaan kom wanneer Donald Trump oorneem as president, skryf WILLEM KEMPEN. Baie van sy planne kan nie sonder groot ontwrigting uitgevoer word nie. En daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
GEVAARLIK | Om saam met Hunter Kennedy in st. 5 te gewees het ...
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-10-om-n-rebel-soos-hunter-kennedy-in-jou-st-5-klas-te-h/)
1. 'n Plaaslike konsortium wat 'n belang in die Springbokke se kommersiële regte wil bekom, wil aan gewone aanhangers ook 'n geleentheid bied om daarin te belê, het News24 berig. SA Rugby se unies het Vrydag 'n plan verwerp om dié regte in 'n nuwe maatskappy te plaas en 'n 20%-belang daarin vir $75 miljoen aan Ackerley Sports Group in Seattle te verkoop, maar die Amerikaners het nog tot die einde van die jaar die eksklusiewe reg om 'n hersiene aanbod te doen. 'n Suid-Afrikaanse konsortium bestaande uit Altvest Capital, EasyEquities, 27four Investment Managers en RainFin het 'n voorstel ingedien om soveel as 40% van die betrokke regte te koop en aandele daarin op die JSE te noteer. Klein beleggers sal onderverdeelde aandele vir so min as R1 elk deur EasyEquities kan koop as die bod slaag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WOENSDAG MET WILLEM
Die ander demokrasie en Tariewe Trump
Die markte is senuweeagtig oor wat gaan kom wanneer Donald Trump oorneem as president, skryf WILLEM KEMPEN. Baie van sy planne kan nie sonder groot ontwrigting uitgevoer word nie. En daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
GEVAARLIK | Om saam met Hunter Kennedy in st. 5 te gewees het ...
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-10-om-n-rebel-soos-hunter-kennedy-in-jou-st-5-klas-te-h/)
1. 'n Plaaslike konsortium wat 'n belang in die Springbokke se kommersiële regte wil bekom, wil aan gewone aanhangers ook 'n geleentheid bied om daarin te belê, het News24 berig. SA Rugby se unies het Vrydag 'n plan verwerp om dié regte in 'n nuwe maatskappy te plaas en 'n 20%-belang daarin vir $75 miljoen aan Ackerley Sports Group in Seattle te verkoop, maar die Amerikaners het nog tot die einde van die jaar die eksklusiewe reg om 'n hersiene aanbod te doen. 'n Suid-Afrikaanse konsortium bestaande uit Altvest Capital, EasyEquities, 27four Investment Managers en RainFin het 'n voorstel ingedien om soveel as 40% van die betrokke regte te koop en aandele daarin op die JSE te noteer. Klein beleggers sal onderverdeelde aandele vir so min as R1 elk deur EasyEquities kan koop as die bod slaag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.