Gelofte? MK-stigtingsdag? Versoeningsdag? Nee wat, ons braai

MAANDAG MET MAX

Gelofte? MK-stigtingsdag? Versoeningsdag? Nee wat, ons braai

Die SAKP en EFF se kongresse wys in watter kunsmatige wêreld Suid-Afrika se ver-linkses leef, terwyl ons ander geleer het om vas te skop en te sê tot hiertoe die gemors en nie verder nie, skryf MAX DU PREEZ. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

'N NASIONALE SKAT | 'n Nuwe boek oor Esther Mahlangu is ’n viering van ’n lieflike siel.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2024-12-15-esther-mahlangu-lag-hardop-terwyl-sy-werk/)

1. Hy het die Umkhonto we Sizwe Party gestig om die “swart nasie” te verenig, het oudpres. Jacob Zuma gister by die party se eerste verjaardagsaamtrek in Durban gesê, maar toe sy ellelange toespraak net in Zoeloe gehou. Hy het teen die wit minderheid en die onreg van die verlede uitgevaar en gesê hy wou as president swart bevryding versnel, maar sy kamerade het teen hom gedraai. Hy het herhaal dat die MK Party se stemme in die Mei-verkiesing gesteel is. Die party se onderleier, oudregter John Hlophe, het voor hom (in Engels) in die “hooftoespraak” ook teen die “gronddiewe” uitgevaar, maar die skare het onrustig geraak en wou van Zuma hoor...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.