Reach for the drones, word deel van die komplot

WOENSDAG MET WILLEM

Reach for the drones, word deel van die komplot

WILLEM KEMPEN hoop teen alle hoop in dat daar 'n groot sameswering teen Trump vanuit die buitenste ruim agter al die dronespottings in Amerika sit. Plus sewe goed wat jy vandag wil weet.

KATALISATOR | Hoe al daai kietsie-video's op die internet bewaring en bewustheid aanhelp. 

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-12-17-hoe-al-daai-katvideos-op-die-internet-bewaring-steun/)

1. Ibex Group, voorheen Steinhoff, gaan vandag gehoor gee aan 'n beslissing van die appèlhof dat 'n sensitiewe verslag deur PwC oor die destydse bedrog volledig openbaar gemaak moet word. Die bedrog by Steinhoff het pensioenfondse en ander aandeelhouers biljoene rande gekos...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.