Hartoorplantings se ware trauma: Parkering

DONDERDAG MET BOUWER

Hartoorplantings se ware trauma: Parkering

BOUWER BOSCH reken hospitale in Suid-Afrika laat jou goed voel oor hulle uitstekende werk, maar dis wanneer jy daar wil uitry dat jy gou terugkom aarde toe. Plus sewe dinge wat jy vandag wil weet.

NAAM VAN DIER DORP | Dié boek is ’n “aangename kuier in ’n mens-mens se gedagtes".

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2024-12-18-waar-is-die-regte-naam-van-dier-dorp/)

1. Die departement van openbare werke en infrastruktuur het voorstelle aangevra om 24 eiendomme in staatsbesit anders te bestuur, en dié lys kan later uitgebrei word. Alternatiewe sluit in langtermyn-huurkontrakte, vennootskappe tussen die openbare en private sektore, of die verkoop van die eiendom. Amptelik besit die staat sowat 88 000 geboue en 5 miljoen hektaar grond, maar die departement se minister, Dean Macpherson van die DA, is skepties oor hoe akkuraat dié syfers is. Die departement het in 'n verklaring gesê gister se aankondiging “marks a shift ... where the state previously retained high-value properties despite their serving no purpose ... the era of state-owned buildings standing empty, attracting crime to communities and chasing away investment is ending”...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.