Suid-Afrika is meer romcom en riller as gruwelfliek

MAANDAG MET MAX

Suid-Afrika is meer romcom en riller as gruwelfliek

Ons het lankal geleer om ons eie storie te skryf en daarom gaan dit nogal goed met die land, skryf MAX DU PREEZ. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

GADDAFI SE FORTUIN | Nuwe vrae oor Jacob Zuma se rol en wat van die Libiese biljoene geword het.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-01-05-dertien-jaar-later-en-die-gaddafi-biljoene-in-sa-is-steeds-soek/)

1. Die grasietydperk waarin Ackerley Sports sy aanbod van $75 miljoen kon aanpas vir  ’n 20%-aandeel in ’n maatskappy wat die handelsregte van SA Rugby behartig, het verstryk. Twee plaaslike konsortiums bly oor: Aandeelhouers in unies – ’n magtige samestelling van bekende oudspelers en biljoenêrs soos Johann Rupert (Bulls), Marco Masotti (Sharks) en die Le Roux-familie (Stormers); en Altvest Capital, wat die gewone rugby-ondersteuner by eienaarskap wil betrek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.