Die takke neig wortels toe, maar soms is die groei elders

DINSDAG MET LAUREEN

Die takke neig wortels toe, maar soms is die groei elders

Oppak, afskaal, weggooi, weggee en ontruim is geen maklike taak nie, besef LAUREEN ROSSOUW. Maar aan die ander kant wag 'n nuwe huis en 'n nuwe begin. En dan is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

KENMERKENDE EGGO'S | Rotskuns met 'n klankbaan in die Noord-Kaap

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-06-rotskuns-met-n-klankbaan/)

1. Die ANC gaan dissiplinêre stappe teen Tony Yengeni doen nadat hy onder meer op X gevra het hoeveel mense die stadion in Khayelitsha in Kaapstad kan huisves waar pres. Cyril Ramaphosa die naweek mense by die vieringe van die party se 113de bestaansjaar gaan toespreek. Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, het gister te velde getrek teen Yengeni en ander ANC-lede wat die party in die openbaar kritiseer: “I'm saying it deliberately that Tony Yengeni is a political Casanova. He is an ill-disciplined member of the ANC. He always tweets and supports everything about uMkhonto weSizwe. He thinks he's a law unto himself. We will never allow that."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.