CELESTE THERON wonder oor die idee dat mens dieselfde straf bly kry totdat jy iets daaruit geleer het, en daar is weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
'N ZAMA VERTEL | “Die hol, lewelose kyk in hul oë was 'n konstante herinnering aan wat op die res van ons gewag het."
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-01-08-n-stilfonteinse-zama-zama-vertel-die-tonnels-het-l-stiller-geraak/)
1. 'n Vurige Fikile Mbalula het Jacob Zuma uitgedaag om die ANC hof toe te vat oor sy eis dat sy lidmaatskap van die party heringestel word. Die sekretaris-generaal van die party het gesê die tydsberekening van Zuma se brief waarin hy eis dat sy lidmaatskap herstel word, is 'n poging om die aandag van die ANC se 113de bestaansvieringe af te lei. “Zuma had an opportunity to send his love letter many days ago. He didn’t, but he chose this day. That’s how he works, that’s how he operates. [A] mischievous, uncouth, ridiculous old man who basically thrives on disunity for his own self-interest. That’s what he does. He doesn’t serve SA, he doesn’t serve the ANC, he doesn’t serve our people. He serves himself and only himself. That’s what he is,” het Mbalula volgens Business Day gesê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG MET CELESTE
Word wyser uit die groeipyne van elke kringloop
CELESTE THERON wonder oor die idee dat mens dieselfde straf bly kry totdat jy iets daaruit geleer het, en daar is weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
'N ZAMA VERTEL | “Die hol, lewelose kyk in hul oë was 'n konstante herinnering aan wat op die res van ons gewag het."
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-01-08-n-stilfonteinse-zama-zama-vertel-die-tonnels-het-l-stiller-geraak/)
1. 'n Vurige Fikile Mbalula het Jacob Zuma uitgedaag om die ANC hof toe te vat oor sy eis dat sy lidmaatskap van die party heringestel word. Die sekretaris-generaal van die party het gesê die tydsberekening van Zuma se brief waarin hy eis dat sy lidmaatskap herstel word, is 'n poging om die aandag van die ANC se 113de bestaansvieringe af te lei. “Zuma had an opportunity to send his love letter many days ago. He didn’t, but he chose this day. That’s how he works, that’s how he operates. [A] mischievous, uncouth, ridiculous old man who basically thrives on disunity for his own self-interest. That’s what he does. He doesn’t serve SA, he doesn’t serve the ANC, he doesn’t serve our people. He serves himself and only himself. That’s what he is,” het Mbalula volgens Business Day gesê...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.