’n Huis wat weg is of miskien nooit was nie

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

’n Huis wat weg is of miskien nooit was nie

Saudade, heimwee, nostalgie, hiraeth: Ons hart verlang na 'n hawe, reken ons boekeredakteur.

Liewe vriende

Die jaar is nuut en vol moontlikhede. En vrae. Soos: Waar behoort jy, waar hoort jy tuis?

In die roman Our London Lives deur Christine Dwyer Hickey dink Pip, 'n alkoholis: As hy ooit opstaan om te praat by 'n AA-vergadering, sal hy iets eenvoudig en eerlik sê soos:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.